Die sjalot is 'n tipe ui, spesifiek 'n botaniese variëteit van die spesieAllium cepa.[1]
Die sjalot is voorheen as 'n afsonderlike spesie geklassifiseer, A. ascalonicum, 'n naam wat nou as sinoniem met die tans-aanvaarde naam beskou word.
Sy naasverwantes sluit knoffel, preie, sprietuie,[2] en Chinese ui in.[3]
↑Fritsch, R. M.; N. Friesen (2002). "Chapter 1: Evolution, Domestication, and Taxonomy". In H. D. Rabinowitch and L. Currah (red.). Allium Crop Science: Recent Advances. Wallingford, UK: CABI Publishing. p. 21. ISBN0-85199-510-1.