Skepe (bestuur)

Skepe is die benaming vir 'n stadsraadslid in Vlaandere. In Wallonië word 'n skepe échevin genoem.

Die kollege van burgemeester en skepene (soos in Suid-Afrika die burgemeester, burgemeesterskomitee en die stadsraad) voer die daaglikse bestuur uit van 'n munisipaliteit in Vlaandere.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne