Skeptical Inquirer | |
---|---|
Hoofredakteur | Kendrick Frazier |
Kategorieë | skeptiese tydskrif |
Frekwensie | tweemaandeliks |
Oplaag | 24 672[1] |
Uitgewer | Committee for Skeptical Inquiry Center for Inquiry |
Jaar gestig | 1976 |
Eerste uitgawe | tweede helfte 1976 |
Land | Verenigde State van Amerika |
Taal | Engels |
Webwerf | skepticalinquirer |
ISSN | 0194-6730 |
Skeptical Inquirer (SI) is 'n tweemaandelikse Amerikaanse tydskrif vir algemene gehoor, gepubliseer deur die Committee for Skeptical Inquiry (CSI) met die ondertitel: "The Magazine for Science and Reason". In 2016 het dit sy veertigste bestaansjaar gevier. Die Skeptical Inquirer (SI) is gedurende die grootste deel van sy bestaan gepubliseer deur die Committee for the Scientific Investigation of Claims of the Paranormal, alom bekend onder die akroniem CSICOP. In 2006 het die uitvoerende raad van CSICOP die naam van CSICOP tot die Committee for Skeptical Inquiry (CSI) verkort en sy missieverklaring uitgebrei.
<ref>
tag; no text was provided for refs named Ownership