Skildmaagd

Die skildmaagd Brunnhild, deur Gaston Bussière (1897).

'n Skildmaagd (Oudnoors: skjaldmær) was 'n vroulike vegter uit die Noorse en Skandinawiese mitologie. Hulle word dikwels genoem in sagas soos Hervarar saga ok Heiðreks en in Gesta Danorum. Hulle kom ook voor in verhale van ander Germaanse volke, soos die Gote.[1] Die mitiese Walkures kan op sulke skildmaagde geskoei wees.[1]

  1. 1,0 1,1 Die artikel Sköldmö in Nordisk familjebok (1917).

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne