Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
’n Skuldgevoel is ’n emosionele ervaring wat voorkom wanneer mense glo of verstaan – of dit waar is of nie – dat hulle hulle eie standaarde onder verdenking geplaas het of universele morele standaarde oortree het, en dan aansienlike verantwoordelikheid vir daardie oortreding neem.[1]
’n Skuldgevoel is nou verwant aan die begrippe berou en skaamte. Skuldgevoelens is ’n belangrike faktor in simptome van obsessief-kompulsiewe steuring.[2]
{{cite web}}
: CS1 maint: archived copy as title (link) Besoek op 2017-12-03.