Slag van Bloedrivierpoort | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Deel van Tweede Vryheidsoorlog | |||||||
| |||||||
Strydende partye | |||||||
Verenigde Koninkryk | Zuid-Afrikaansche Republiek (Transvaal) | ||||||
Bevelvoerders | |||||||
Hubert Gough | Louis Botha | ||||||
Sterkte | |||||||
750 | 1 000 | ||||||
Ongevalle | |||||||
23 dood, 21 gewond, 241 oorgegee, 2 kanonne verloor | 1 dood, 3 gewond |
Die Slag van Bloedrivierpoort het op 17 September 1901 plaasgevind by Bloedrivierpoort net wes van Vryheid, KwaZulu-Natal tydens die Tweede Vryheidsoorlog. 'n Boeremag van net oor die 1000 man onder bevel van genl. Louis Botha het met 'n Britse mag van 1200 man onder bevel van kolonel Gough slaags geraak.