Slag van Coronel | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Deel van Eerste Wêreldoorlog | |||||||
Die Duitse eskadron verlaat Valparaiso op 3 November 1914. | |||||||
| |||||||
Strydende partye | |||||||
Verenigde Koninkryk | Duitse Keiserryk | ||||||
Bevelvoerders | |||||||
Sir Christopher Cradock† | Graf Maximilian von Spee | ||||||
Sterkte | |||||||
2 gewapende kruisers 1 ligte kruiser 1 addisionele kruiser |
2 gewapende kruisers 3 ligte kruisers | ||||||
Ongevalle | |||||||
1,570 dood 2 gewapende kruisers verloor |
3 gewond |
Die Slag van Coronel het plaasgevind op 1 November 1914 in die Stille Oseaan tydens die Eerste Wêreldoorlog net wes van die kus van Chili. 'n Duitse vlooteskader, onder bevel van Vise-admiraal von Spee, het slaags geraak met 'n Britse vlooteskader onder bevel van Skout-admiraal sir Christopher Cradock.