Slag van Doggersbank | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Deel van die Eerste Wêreldoorlog | |||||||
![]() Die kelder van die SMS Blücher wat op sy sy lê. | |||||||
| |||||||
Strydende partye | |||||||
![]() |
![]() | ||||||
Bevelvoerders | |||||||
David Beatty | Franz Hipper | ||||||
Sterkte | |||||||
5 slagkruisers 7 ligte kruisers 35 torpedojaers[1] |
3 slagkruisers 1 pantserkruiser 4 ligte kruisers 18 torpedojaers[1] | ||||||
Ongevalle | |||||||
1 slagkruisers buite aksie 1 torpedojaer buite aksie 15 dood 32 gewond[2] |
1 pantserkruiser gesink 1 slagkruisers erg beskadig 954 dood 80 gewond 189 gevange[2] |
Die Slag van Doggersbank het op 24 Januarie 1915 tussen die Britse en die Duitse Vloot plaasgevind. Die slag was 'n Britse oorwinning nadat hulle die Duitse skip SMS Blücher gekelder het. Al die aksie het naby die Doggersbank in die Noordsee plaasgevind.