Slag van Gazala | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Deel van Tweede Wêreldoorlog | |||||||
Die westelike woestyn tydens die Slag van Gazala | |||||||
| |||||||
Strydende partye | |||||||
Verenigde Koninkryk Brits-Indië Suid-Afrika Frankryk Pole |
Nazi-Duitsland Italië | ||||||
Bevelvoerders | |||||||
Claude Auchinleck Neil Ritchie |
Erwin Rommel | ||||||
Sterkte | |||||||
110 000 soldate[1] 843 tenks[2] |
90 000 soldate[1] 560 tenks[2] | ||||||
Ongevalle | |||||||
50 000 gesneuweldes, gewondes of gevangenes[3][4] 1 188 tenks vernietig[5] |
3 360 gesneuweldes, gewondes of gevangenes ~400 tenks vernietig of beskadig |
Die Slag van Gazala het plaasgevind tussen die Spilmoondhede en die Geallieerdes magte in Noord-Afrika tydens die Tweede Wêreldoorlog.
Die slag, vanaf 26 Mei 1942 tot 21 Junie 1942, is beëindig met die inname van Tobroek deur die Spilmoondhede. Generaal-Majoor Ritchie was in bevel van die Geallieerde magte en die Duitse veldmaarskalk Erwin Rommel was in beheer van die Spilmoondhede.