Slag van Italeni

Slag van Italeni
Deel van die Groot Trek

Piet Uys en sy seun Dirkie sterf in die slag, soos in die Voortrekkermonument uitgebeeld
Datum 9 April 1838
Ligging Naby Umgungundlovu, KwaZulu-Natal
Resultaat Zoeloe-oorwinning
Strydende partye
Voortrekkers Zoeloe-koninkryk
Bevelvoerders
Piet Uys
Hendrik Potgieter
Onbekend
Sterkte
347 berede Boere ± 8 000 voetvolk
Ongevalle
10 dood onbekend

Die Slag van Italeni was ’n veldslag wat gedurende die tydperk van die Groot Trek plaasgevind het by 28°29′6″S 31°16′27″E / 28.48500°S 31.27417°O / -28.48500; 31.27417 in wat tans KwaZulu-Natal in Suid-Afrika is, tussen die Voortrekkers en die Zoeloes.[1]

  1. Uys, Barend (19 Desember 2019). "Die Zoeloes en die Voortrekkers nader aan die waarheid". Afriforum. Geargiveer vanaf die oorspronklike (html) op 21 Januarie 2022. Besoek op 21 Januarie 2022.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne