Slag van Midway | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Deel van Tweede Wêreldoorlog | |||||||
Die Slag van Midway | |||||||
| |||||||
Strydende partye | |||||||
Verenigde State | Japan | ||||||
Bevelvoerders | |||||||
Chester W. Nimitz Frank J. Fletcher Raymond A. Spruance |
Isoroku Yamamoto Nobutake Kondō Chūichi Nagumo Tamon Yamaguchi (†) Ryusaku Yanagimoto (†) | ||||||
Sterkte | |||||||
3 vliegdekskepe ~25 steunskepe 233 draer-gebaseerde vliegtuie 127 land-gebaseerde vliegtuie |
4 vliegdekskepe 2 slagskepe ~15 steunskepe 248 draer-gebaseerde vliegtuie[1] 16 vlotvliegtuie | ||||||
Ongevalle | |||||||
1 vliegdekskip 1 torpedojaer ~150 vliegtuie 307 gesneuweldes[2] |
4 vliegdekskepe 1 kruiser 248 draer-gebaseerde vliegtuie[3] 3 057 gesneuweldes[4] |
Die Slag van Midway het plaasgevind van 4 tot 7 Junie 1942 tydens die Tweede Wêreldoorlog tussen die Japannese Keiserlike Vloot en die Geallieerde vloot by die Midway-atol. Die Geallieerde vloot het slegs uit Amerikaanse skepe bestaan.