Slag van Talana | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Deel van Tweede Vryheidsoorlog | |||||||
![]() | |||||||
| |||||||
Strydende partye | |||||||
![]() |
![]() | ||||||
Bevelvoerders | |||||||
Luitenant-generaal Sir William Penn Symons KCB † | Generaal Lukas Meyer Generaal Daniël Jacobus Elardus (Maroela) Erasmus Generaal J.H.M Jan Kock | ||||||
Sterkte | |||||||
4000[1] | 3000[1] | ||||||
Ongevalle | |||||||
52 dood, 203 gewond, 246 gevang of vermis[2] | 31 dood, 66 gewond, 20 gevang of vermis[2] |
Die Slag van Talana het op 20 Oktober 1899 by die Talanakoppie naby Dundee, Natal tydens die Tweede Vryheidsoorlog plaasgevind. Hierdie was die eerste geveg in die Natal-arena van die oorlog en ook die eerste waar die Britse troepe kakie-uniforms gedra het.