Slag van Trenton

Slag van Trenton
Deel van die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog

Slag van Trenton, deur H. Charles McBarron, Jr., 1975
Datum 26 Desember 1776
Ligging Trenton, New Jersey
Resultaat Beslissende Amerikaanse oorwinning
Strydende partye
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State Hesse-Kassel
Bevelvoerders
Vlag van Verenigde State van Amerika George Washington
Vlag van Verenigde State van Amerika Nathanael Greene
Johann Rall (†)
Sterkte
2 400 soldate
18 kanonne
1 500 soldate
6 kanonne
Ongevalle
2 gesneuweldes (van blootstelling gedurende Maart)
5 gewonde
Bykomende nie-geveg ongevalle waarskynlik
22 gesneuweldes
83 gewondes
900-1 000 gevangenes

Die Slag van Trenton het op 26 Desember 1776 plaasgevind by Trenton, New Jersey, tydens die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog. Amerikaanse magte onder die leiding van George Washington het 'n deurslaggewende oorwinning behaal oor die Britse magte. Die oorwinning hier het gelei tot die oorwinning by Princeton en die uiteindelike onttrekking van die Britse Magte uit New Jersey.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne