Die Slag van Tsjornobil was 'n militêre konfrontasie in die Tsjornobil-uitsluitingsone tussen die Russiese Weermag en die Oekraïense Weermag, wat op 24 Februarie 2022 tydens die eerste dag van die Russiese inval in Oekraïne plaasgevind het.[1] Russiese magte wat Oekraïne vanuit Belarus binnegeval het, het teen die einde van daardie dag die gebied rondom die Tsjernobil-kernkragsentrale beset.[2][3][4]
- ↑ Reuters (24 Februarie 2022). "Chernobyl power plant captured by Russian forces -Ukrainian official". Reuters. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Februarie 2022. Besoek op 24 Februarie 2022.
- ↑ "Chernobyl nuclear plant targeted as Russia invades Ukraine". Al Jazeera. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Februarie 2022. Besoek op 24 Februarie 2022.
- ↑ Coakley, Amanda. "Lukashenko Is Letting Putin Use Belarus to Attack Ukraine". Foreign Policy (in Engels (VSA)). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Februarie 2022. Besoek op 25 Februarie 2022.
- ↑ "Russian forces seize Chernobyl nuclear power plant". BBC News (in Engels (VK)). 25 Februarie 2022. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Februarie 2022. Besoek op 25 Februarie 2022.