Slag van Doggersbank

colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" Slag van Doggersbank
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" Deel van die Eerste Wêreldoorlog
colspan="2" style="text-align: center; font-size: 90%; border-bottom: 1px solid #aaa; line-height: 1.25em;"
Die kelder van die SMS Blücher wat op sy sy lê.
Datum 24 Januarie 1915
Ligging Doggersbank, Noordsee
Resultaat Britse taktiese oorwinning
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" Strydende partye
width="50%" style="border-right: 1px dotted #aaa;

" | Verenigde Koninkryk

Duitse Keiserryk
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" Bevelvoerders
width="50%" style="border-right: 1px dotted #aaa;

" | David Beatty

Franz Hipper
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" Sterkte
width="50%" style="border-right: 1px dotted #aaa;

" | 5 slagkruisers
7 ligte kruisers
35 torpedojaers[1]

3 slagkruisers
1 pantserkruiser
4 ligte kruisers
18 torpedojaers[1]
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" Ongevalle
width="50%" style="border-right: 1px dotted #aaa;

" | 1 slagkruisers buite aksie
1 torpedojaer buite aksie
15 dood
32 gewond[2]

1 pantserkruiser gesink
1 slagkruisers erg beskadig
954 dood
80 gewond
189 gevange[2]

Die Slag van Doggersbank het op 24 Januarie 1915 tussen die Britse en die Duitse Vloot plaasgevind. Die slag was 'n Britse oorwinning nadat hulle die Duitse skip SMS Blücher gekelder het. Al die aksie het naby die Doggersbank in die Noordsee plaasgevind.

  1. 1,0 1,1 Campbell, 6
  2. 2,0 2,1 Campbell, 8

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne