colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" | Slag van Poitiers Engels: Battle of Tours Frans: Bataille de Poitiers | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" | Deel van die Omajjadiese Kalifaat inval in Gallië | ||||||
colspan="2" style="text-align: center; font-size: 90%; border-bottom: 1px solid #aaa; line-height: 1.25em;" | ![]() Charles de Steuben se Bataille de Poitiers en octobre 732 beeld 'n triomfantlike Karel Martel (op perd) uit teenoor Abd-el-Rahman (regs) tydens die Slag van Poitiers. | ||||||
| |||||||
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" | Strydende partye | ||||||
width="50%" style="border-right: 1px dotted #aaa;
" | Frankiese Koningkryk |
Omajjadiese Kalifaat | ||||||
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" | Bevelvoerders | ||||||
width="50%" style="border-right: 1px dotted #aaa;
" | Karel Martel |
Abd-el-Rahman | ||||||
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" | Sterkte | ||||||
width="50%" style="border-right: 1px dotted #aaa;
" | 15,000–20,000[1] |
20,000–25,000[1] | ||||||
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" | Ongevalle | ||||||
width="50%" style="border-right: 1px dotted #aaa;
" | 1,000[1] |
12,000[1] |
Tydens die Slag van Poitiers in Oktober 732 verslaan die Frankiese beskermheer Karel Martel 'n Moorse leër onder Emir Abd-el-Rahman. Die uitkoms van hierdie geveg het die noordwaartse uitbreiding van Islam vanaf Spanje gestop en word tradisioneel verbind met die begin van die Reconquista. Die 19de-eeuse Britse historikus Edward Creasy reken die Slag van Poitiers (732) onder sy vyftien mees beslissende veldslae ter wêreld.[2] Die belangrikheid van die geveg en die motiewe van Karel is onlangs bevraagteken.[3]