Slayer

Slayer
Slayer in 2017
GenresThrash metal
Webwerfslayer.net
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Musikale kunstenaar met onbekende parameter "Huidige_lede"
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Musikale kunstenaar met onbekende parameter "Gewese_lede"

Slayer is 'n Amerikaanse thrash metal musiekgroep vanaf Huntington Park, Kalifornië. Die groep was gestig in 1981 deur sanger en baskitaarspeler Tom Araya en kitaarspelers Kerry King en Jeff Hanneman. Slayer se vinnige en aggresiewe musiek maak hulle eek van die "Groot Vier" thrash metal bands, saam met Metallica, Megadeth and Anthrax. Slayer se huidiglike lede is King, Araya, trompseler Paul Bostaph en kitaarspeler Gary Holt. Hanneman en tromspelers Dave Lombardo en Jon Dette is voormalige lede van die groep.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne