'n Slot is die nommer 4 en 5 spelerposisies in rugby. Slotte is tipies so breed soos stutte, maar 2 maal so lank. Hulle is goedige reuse wat in lynstane spring en dan die bal na die skrumskakel aangee. Hulle vervul ook 'n belangrike rol met brute stootkrag in die skrums waar hulle deel van die vaste vyf vorm.