Smaragsiervaring

Smaragsiervaring
Myersii, 'n variëteit van hierdie spesie wat gewild is in tuinbou
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Asparagaceae
Subfamilie: Asparagoideae
Genus: Asparagus
Spesie:
A. densiflorus
Binomiale naam
Asparagus densiflorus
(Kunth) Jessop
Sinonieme[1]
  • Asparagopsis densiflora Kunth
  • Protasparagus densiflorus (Kunth) Oberm.
Asparagus densiflorus 'Sprengeri'

Die smaragsiervaring (Asparagus densiflorus) is 'n veranderlike, immergroen, meerjarige plantspesie in die genus Asparagus wat nou verwant aan die eetbare aspersie (Asparagus officinalis) is. Dit is inheems aan Suider-Afrika van Mosambiek tot Suid-Afrika, maar word wyd gekweek.[1] Ten spyte van sy naam, is die smaragsiervaring nie 'n egte varing nie, daar hy hom nie in die klas Polypodiopsida bevind nie.

  1. 1,0 1,1 WCSP (2011). "World Checklist of Selected Plant Families" [Wêreldkontrolelys van gekose plantfamilies]. Royal Botanic Gardens, Kew. Besoek op 6 Desember 2011. Search for "Asparagus densiflorus"

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne