Soeppiloelioema II

Soeppiloelioema II
Koning van die Hetiete
'n Reliëf van Soeppiloelioema II in Hattoesa.
'n Reliëf van Soeppiloelioema II in Hattoesa.
Bewind Vanaf c. 1207 v.C.
(middelchronologie)
Voorganger Arnoewanda III
Opvolger Toedhalija V ?
Vader Toedhalija IV

Soeppiloelioema II, die seun van Toedhalija IV, was sover bekend die laaste groot koning van die Hetitiese Ryk. Sy bewind het omstreeks 1207 v.C. begin en tot 'n onbekende tyd geduur. Hy was koning saam met Toekoelti-Ninoerta I van die Middel-Assiriese Ryk.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne