Sokoke

Sokoke
Alternatiewe naam  Khadzonzos
Land  Kenia
Ontstaan  Natuurlik/hibride
Soort lyf  Lank, skraal
Pels  Kort
Patroon  Strepe en fyn strepies
Wetenskaplike naam
Felis catus (huiskat)
of Felis Catus x Felis silvestris lybica
Portaal  Portaalicoon   Katte

Die Sokoke is ’n kortharige katras wat sy oorsprong in Kenia het. Die oorspronklike naam was Khadzonzos, wat die Keniaanse stam die Giriama daaraan gegee het. Dit beteken "wat soos boombas lyk".


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne