| |||
Provinsie | Noord-Kaap | ||
Distriksmunisipaliteit | Frances Baard | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | NC091 | ||
Burgemeester | Kagisho Dante Sonyoni (ANC) | ||
Hoofstad | Kimberley | ||
Grootste tale | Afrikaans, Tswana, Engels | ||
Area | 3 145 km² | ||
Bevolking | 248,041 (2011) |
Die Sol Plaatje Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Frances Baard-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.