Soleil Moon Frye

Soleil Moon Frye
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Frye by die 2010 Elektronika Verbruikerskou

Geboorte 6 Augustus 1976 (1976-08-06) (48 jaar oud)
Glendora, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaner
Kinders 4
Beroep(e) Aktrise, regisseuse, en skryfster
Aktiewe jare 1982-
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Soleil Moon Frye (gebore 6 Augustus 1976) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Piranha (1995) en Wild Horses (1998), en in die televisiereekse Punky Brewster (1984) en Sabrina, the Teenage Witch (1996).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne