Spookpypvisse | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Solenostomidae
|
Genera | |
Sien teks |
Die Spookpypvisse (Solenostomidae) is 'n vis-familie wat tot die orde Syngnathiformes hoort. Slegs die genus Solenostomus hoort tot die familie. Die familie is verwant aan die ware pypvisse en hulle lywe is lank en gesegmenteerd. Die pens vinne is groot en die snoet is lank. Hulle is meesters van kamoeflering.