Solomon Mahlangu | |
---|---|
Gebore | Solomon Kalushi Mahlangu 10 Julie 1956 |
Sterf | 6 April 1979 (op 22) Pretoria, Suid-Afrika |
Beroep | student, guerilla |
Politieke party | African National Congress, Umkhonto we Sizwe |
Ouer(s) | Martha Mahlangu |
Solomon Kalushi Mahlangu (10 Julie 1956 – 6 April 1979) was 'n Suid-Afrikaanse lid van die African National Congress (ANC) se militêre vleuel, Umkhonto we Sizwe (MK). Hy is aan moord skuldig bevind en is in 1979 gehang.[1][2]