Solomon ibn Gabirol soms ook vermeld as Solomon ben Judah; Hebreeus: שלמה בן יהודה אבן גבירול, Shelomo ben Yehuda ibn Gevirol; Arabies: أبو أيوب سليمان بن يحيى بن جبيرول, Abu Ayyūb Suleiman ibn Yahya ibn Jabirūl; Latyn: Avicebron, was 'n Joodse digter en filosoof. Hy was 'n aanhanger van die neoplatonisme.