Solvi Stubing

Solvi Stubing
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1941-01-19)19 Januarie 1941
Sterfte 3 Julie 2017 (op 76)
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Solvi Stubing (19 Januarie 1941 – 3 Julie 2017) was 'n Duitse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente I Knew Her Well (1965), Secret Agent Super Dragon (1966), Strip Nude for Your Killer (1975), en La banda del gobbo (1978).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne