Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sondra Currie | |
Geboortenaam | Sandra Marie Currie |
---|---|
Geboorte | 11 Januarie 1947 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1970–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sondra Currie (gebore 11 Januarie 1947) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Hangover (2009), The Hangover Part II (2011), en The Hangover Part III (2013), en in die televisiereeks Tales of the Gold Monkey (1982).