Sondra Locke

Sondra Locke
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Sandra Louise Smith
Geboorte 28 Mei 1944
Sterfte 3 November 2018 (op 74)
Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en regisseuse
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sondra Locke (28 Mei 1944 – 3 November 2018) was 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Outlaw Josey Wales (1976), Every Which Way But Loose (1978), Bronco Billy (1980), en Sudden Impact (1983).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne