Soninke Sooninkanxanne, سࣷونِکَنْخَنّࣹ | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Burkina Faso Ivoorkus Gambië Ghana Guinee Guinee-Bissau Mali Mauritanië Senegal | |
Gebied: | Wes-Afrika | |
Totale sprekers: | 2,3 miljoen[1] | |
Taalfamilie: | Niger-Kongo Atlanties-Kongo Mande Wes-Mande Noordwes-Mande Soninke-Bobo Soninke-Bozo Soninke | |
Skrifstelsel: | Arabiese alfabet, Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Nasionale taal in: Mali Mauritanië Senegal | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | snk
| |
ISO 639-3: | snk
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Soninke (Sooninkanxanne, سࣷونِکَنْخَنّࣹ) is 'n Niger-Kongo-taal in Wes-Afrika wat deur sowat 2,3 miljoen mense gepraat word. Dit word deur die Soninke-volk gepraat en is een van die belangrike tale in Senegal, naas die amptelike taal Frans. Soninke is een van die nasionale tale van dié land.[2] Daarbenewens word Soninke in die lande Burkina Faso, Ivoorkus, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Mali en Mauritanië gepraat. Dit is ook een van die nasionale tale van Mali. In Mauritanië is Soninke saam met Fula en Wolof een van die nasionale tale naas die amptelike tale Arabies en Frans.[3]
Afhangende van die gebied word Soninke met óf die Arabiese alfabet óf die Latynse alfabet geskryf.