Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sonja Ziemann | |
![]() | |
Geboortenaam | Sonja Alice Selma Toni Ziemann |
---|---|
Geboorte | 8 Februarie 1926 |
Sterfte | 17 Februarie 2020 (94 jaar oud) |
Nasionaliteit | Duits |
Kinders | Pierre Hambach (1953-1970) |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sonja Ziemann (8 Februarie 1926- 17 Februarie 2020) is 'n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Geliebter Schatz (1943), The Merry Wives of Windsor (1950), Schwarzwaldmädel (1950), en Johannes und die 13 Schönheitsköniginnen (1951).