Sonny Rollins

Sonny Rollins
Rollins tydens 'n opvoering in Oktober 2011
Agtergrondinligting
GeboortenaamWalter Theodore Rollins
Gebore7 September 1930 (1930-09-07) (94 jaar oud)
New York, Verenigde State
GenresJazz, hard bop
Beroep(e)Musikant, komponis, bandleader
InstrumenteTenoor-saxofoon, sopraan-saxofoon
Jare aktief1947–2012
EtikettePrestige Records, Blue Note Records, Contemporary Records, RCA Victor, Impulse!, Milestone Records, Doxy, Okeh Records, EmArcy/Doxy
AssosiasiesClifford Brown, Miles Davis, Kenny Dorham, Art Farmer, Dizzy Gillespie, Babs Gonzales, J.J. Johnson, Jackie McLean, Thelonious Monk, Bud Powell, Max Roach, Modern Jazz Quartet
Webwerfsonnyrollins.com

Walter Theodore "Sonny" Rollins[1][2] (gebore op 7 September 1930)[3] is 'n Amerikaanse tenoor-saxofoonspeler wat jazzmusiek speel en wye erkenning geniet as een van die mees invloedryke jazzmusikante.[3] Hy het reeds meer as sestig albums opgeneem as "bandleader". 'n Groot aantal van sy komposisies, insluitende "St. Thomas", "Oleo", "Doxy", "Pent-Up House" en "Airegin", het standaardwerke in die jazzrepertorium geword. Rollins is al "die grootste lewende improviseerder" en die "Saxofoon Kolos" genoem.

  1. Appelbaum, Larry (23 Februarie 2013). "Interview with Sonny Rollins Pt. 1". Larryappelbaum.wordpress.com. Besoek op 20 Mei 2016.
  2. "Sonny Rollins". Concord Music Group. 7 September 1930. Besoek op 20 Mei 2016.
  3. 3,0 3,1 Michael G. Nastos (7 September 1930). "Sonny Rollins | Biography". AllMusic. Besoek op 28 Julie 2015.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne