Sophia Bush | |
![]() | |
Geboorte | 8 Julie 1982 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, regisseuse, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2001–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sophia Bush (gebore 8 Julie 1982) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente John Tucker Must Die (2006), Stay Alive (2006), en The Hitcher (2007), en in die televisiereeks One Tree Hill (2003).