Sophia Myles

Sophia Myles
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Sophia Jane Myles
Geboorte 18 Maart 1980 (1980-03-18) (44 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sophia Myles (gebore 18 Maart 1980) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Underworld (2003), Tristan + Isolde (2006), Outlander (2008), en Transformers: Age of Extinction (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne