Sophia Loren | |
![]() | |
Geboortenaam | Sofia Villani Scicolone |
---|---|
Geboorte | 20 September 1934 Rome, Italië |
Nasionaliteit | ![]() |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sophia Loren (* 20 September 1934 in Rome) is 'n Italiaanse aktrise. Sy wen in 1962 'n Academy Award vir haar hoofrol in die Italiaans-Duitse oorlogsdrama, La Ciociara. Daarnaas ontvang sy meer as 45 ander pryse, waaronder verskillende Golden Globes, 'n Bafta-toekenning en die prys vir beste aktrise op die Cannes-filmfees.