Sophie Skelton

Sophie Skelton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Sophie Skelton in 2018

Geboortenaam Sophie Alexandra Skelton
Geboorte 7 Maart 1994 (1994-03-07) (30 jaar oud)
Woodford, Stockport, Engeland, Verenigde Koninkryk.
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2008 - nou

Sophie Alexandra Skelton (gebore 7 Maart 1994) is ‘n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rol as Brianna in die Starz drama-reeks, Outlander.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne