Socialistische Partij | |
SP | |
![]() | |
Leier | Jimmy Dijk |
---|---|
Gestig | 22 Oktober 1971 |
Afgestig van | Kommunistiese Eenheidsbeweging Nederland (marxisties-leninisties) |
Hoofkwartier | 'De Moed', Partijbureau SP, Snouckaertlaan 70, Amersfoort |
Jeugvleuel | ROOD |
Ideologie | Sosialisme, Sosiale demokrasie |
Amptelike kleure | rooi |
Webblad | sp.nl |
Die Sosialistiese Party (Nederlands: Socialistische Partij, SP) is 'n Nederlandse sosialistiese politieke party wat in 1971 gestig is. Die SP se opmars het in die Noord-Brabantse munisipaliteit Oss begin.
Die politieke leier is Jimmy Dijk. Die verkiesings van die Tweede Kamer op 22 November 2023 is deur die Sosialistiese Party verloor. Die party het 5 setels behaal (-4).