Sosie Bacon

Sosie Bacon
Geboortenaam Sosie Ruth Bacon
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2005–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sosie Bacon (gebore 15 Maart 1992) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Loverboy (2005) en in die televisiereekse The Closer (2005), Scream: The TV Series (2015), en 13 Reasons Why (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne