Soul (rolprent)

Soul
Regisseur Pete Docter
Produksieleier Dana Murray
Draaiboek
Met
Musiek deur
Kinematografie
  • Matt Aspbury
  • Ian Megibben
Redigeerder Kevin Nolting
Ateljee
Verspreider Walt Disney Studios Motion Pictures
Speeltyd 100 min[1]
Land VSA
Taal Engels

Soul is 'n rekenaargeanimeerde familie-/buddy-rolprent van 2020 wat deur Pete Docter geregisseer is en die stemme van Jamie Foxx, Tina Fey, Graham Norton, Rachel House, Alice Braga, Richard Ayoade, Phylicia Rashad, Donnell Rawlings, onder andere, gebruik. Die rolprent is deur Dana Murray vervaardig en deur die verspreidingsfirma Walt Disney Studios Motion Pictures versprei. Die draaiboek is deur Pete Docter, Mike Jones en Kemp Powers geskryf met musiek van Trent Reznor, Atticus Ross en Jon Batiste.

  1. Debruge, Peter (2 Desember 2020). "'Soul' Review: From the Minds Behind 'Inside Out' Comes an Even Deeper Look at What Makes People Tick". Variety. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Desember 2020. Besoek op 29 Desember 2020.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne