Source (rekenaarspeletjie-enjin)

Source
Kort opsomming van die logo.
Ontwikkelaar Valve
Aanvanklike vrystelling 1 Oktober 2004; 20 jaar gelede (2004-10-01)
Programmeertaal C++
Kategorie rekenaarspeletjie-enjin
Lisensie Proprietary

Source is 'n 3D rekenaarspeletjie-enjin ontwikkel deur Valve. Dit debuteer as die opvolger van GoldSrc in 2004 met die vrystellings van Half-Life: Source, Counter-Strike: Source, en Half-Life 2. Ander noemenswaardige derdeparty-speletjies wat Source gebruik, sluit in Vampire: The Masquerade – Bloodlines, Dear Esther, en The Stanley Parable. Valve het inkrementele opdaterings aan die enjin gedurende sy leeftyd vrygestel. Source is in 2015 opgevolg deur die vrystelling van Source 2.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne