Agarose gel gereed vir gebruik.Skinkbord met 'n stapel bestaande uit (van bo na onder) 'n gewig, papier handdoeke, membraan van nitrosellulose of nylon, gel, soutoplossing en 'n glasblad.Southern-klad membraan na hibridisasie en spoel.Southern-klad agarose gel onder ultraviolet beligting.Southern-klad outoradiogram.
die Southern-klad (vanaf Engels "Southern blot") is 'n metode wat gebruik word in molekulêre biologie om 'n spesifieke basisvolgorde in DNS-monsters op te spoor. Die tegniek behels die oordrag van DNS fragmente wat met elektroforese geskei is op 'n filtermembraan en die daaropvolgende fragment opsporing deur hibridisering met komplementêre fragmente.
Die metode is vernoem na die Britse bioloog Edwin Southern wat dit in 1975 gepubliseer het.[1] Ander kladmetodes (Western klad,[2] northern-klad, eastern-klad en southwestern-klad) wat met soortgelyke beginsels werk, maar met RNA of proteïen, is in verwysing hiermee benoem. Aangesien dit 'n Eponiem is, word Southern met 'n hoofletter geskryf. Die name van die ander kladmetodes word nie noodwendig grootgeskryf nie.[3]
↑Towbin (1979). "Electrophoretic transfer of proteins from polyacrylamide gels to nitrocellulose sheets: procedure and some applications". PNAS. 76 (9): 4350–4. doi:10.1073/pnas.76.9.4350.
↑Burnette, W. Neal (April 1981). "Western Blotting: Electrophoretic Transfer of Proteins from Sodium Dodecyl Sulfate-Polyacrylamide Gels to Unmodified Nitrocellulose and Radiographic Detection with Antibody and Radioiodinated Protein A". Analytical Biochemistry. 112 (2): 195–203. doi:10.1016/0003-2697(81)90281-5.