Spalding Gray

Spalding Gray
Geboortenaam Spalding Gray
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Spalding Gray (5 Junie 1941 – 11 Januarie 2004) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Killing Fields (1984), Swimming to Cambodia (1987), The Paper (1994), en Kate & Leopold (2001).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne