Sphyraenidae

Barrakuda
Tydperk: Vroeë Eoseen tot nou[1]
'n Barrakuda, Sphyraena barracuda, met prooi
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Sphyraenidae
Genus:
Sphyraena

Klein, 1778
Spesies

Sien teks

Die Barrakudas (Sphyraenidae) is 'n vis-familie wat tot die orde Perciformes behoort. Daar is slegs een genus met twintig spesies in hierdie familie, en agt van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

  1. "A compendium of fossil marine animal genera". Bulletins of American Paleontology. 364: 560. 2002. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Julie 2011. Besoek op 25 Desember 2007.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne