Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Spike Feresten | |
Geboorte | 3 September 1964 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Michael Donovan "Spike" Feresten Jr. (gebore 3 September 1964) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Bee Movie (2007) en in die televisiereekse Seinfeld (1989) en The Michael Richards Show (2000).