Spikkel-penhaai

Spikkel-penhaai
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. acanthias
Binomiale naam
Squalus acanthias
Verspreiding in blou

Die Spikkel-penhaai (Squalus acanthias) kom wêreldwyd voor en word in Suider-Afrika gevind vanaf die Oranjerivier tot by die Oos-Kaap. By die haai is die eerste dorsale vin agter die pektorale vin, die snoet is gepunt met wit kolle op. In Namibië word dit die doringhaai genoem.

  1. Fordham, S., Fowler, S.L., Coelho, R., Goldman, K.J. & Francis, M. (2006). "Squalus acanthias". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 7 September 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)AS1-onderhoud: meer as een naam (link)

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne