Spioenkop (berg)

Spioenkop (berg)
berg
BergreeksDrakensbergeWysig
LandSuid-AfrikaWysig
Geleë in administratiewe eenheidKwaZulu-NatalWysig
Geografiese ligging28°39′0″S 29°30′59″EWysig
Map

Spioenkop is 'n berg in die provinsie van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit is naby die dorp van Ladysmith geleë, 27 km wes-suid-wes / en sowat 2.5 km na die noorde van Spioenkopdam, 'n reservoir vir die waters van die Tugelarivier.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne