| |||||||
Gestig | 1983 as Charter One Airlines | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Eerste vlug | 29 Mei 1992 (as Spirit Airlines) | ||||||
Bedryfsbasisse | |||||||
Lojaliteitsprogram | Free Spirit[1] | ||||||
Vlootgrootte | 197[2] | ||||||
Bestemmings | 83 | ||||||
Hoofkantoor | Miramar, Florida, United States | ||||||
Sleutelpersone | Ted Christie (HUB & President) | ||||||
Omset | VS$ 5,07 miljard (2022)[3] | ||||||
Bedryfsinkomste | VS$ -599 miljoen (2022) | ||||||
Netto inkomste | VS$ -554 miljoen (2022) | ||||||
Totale bates | VS$ 9,18 miljard (2022) | ||||||
Totale ekwiteit | VS$ 1,57 miljard (2022) | ||||||
Werknemers | 11 107 (2022) | ||||||
Webwerf | www |
Spirit Airlines, Inc. (gestileer as spirit), is 'n groot Amerikaanse ultralaekosteredery met sy hoofkwartier in Miramar, Florida, in die Miami-metropolitaanse gebied. Spirit bedryf geskeduleerde vlugte regoor die Verenigde State, die Karibiese Eilande en Latyns-Amerika. Spirit was die sewende grootste passasiersvervoerder in Noord-Amerika teen 2023 sowel as die grootste ultra-laekoste-diensverskaffer in Noord-Amerika.
In Julie 2022 het JetBlue 'n aanbod van VS$3,8 miljard gemaak om Spirit te bekom. Dit is egter in Maart 2023 afgewys deur die VSA se Departement van Justisie.