Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sprague Grayden | |
![]() | |
Geboorte | 21 Julie 1980 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2001–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sprague Grayden (gebore 21 Julie 1980) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Paranormal Activity 2 (2010) en Paranormal Activity 3 (2011), en in die televisiereekse Six Feet Under (2001) en Jericho (2006).