Staatsgreep in Burkina Faso (September 2022)

'n Staatsgreep het op 30 September 2022 in Burkina Faso plaasgevind, wat die tussentydse president Paul-Henri Sandaogo Damiba verwyder het oor sy onvermoë om 'n Islamitiese opstand te hanteer. Damiba het net agt maande tevore in 'n staatsgreep aan bewind gekom. Kaptein Ibrahim Traore het as tussentydse leier oorgeneem.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne