Stalaktiet

'n Stalaktiet, Grot van Soreq, Israel

'n Stalaktiet is 'n keël van druipsteen wat vanaf 'n grot se dak na onder groei soos water daarvan afdrup en kalsiet neergelê. Stalaktiete en stalagmiete kan soms aan mekaar vasgroei om 'n soliede kalsiet-kolom te vorm.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne